Successfully reported
+30

Kayleeway Apartment 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26A Queens Road, Kayleeway Apartment 7, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kayleeway Apartment 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Bantrybaai. Die woonstel is in 'n boetiekwoonstelblok geleë en bestaan uit 11 moderne woonstelle wat ontwerp is vir gerief.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is lugversorging in die leefarea en in albei slaapkamers, wat beide verkoelings- en verhittingsopsies bied.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en droër-kombinasie en 'n Nespresso-masjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis vesel-Wi-Fi is ingesluit, asook basiese geriewe soos tee, koffie, melk en suiker met aankoms. Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die woonstelgebou is veilig met 24 uur-sekuriteit, kringtelevisiekameras en elektroniese sleutelblokke op die deure. Die woonstel het ook 'n toegewyde parkeerplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë op die grens van Seepunt en Bantrybaai, net 300 m vanaf Seepunt-promenade. Die area bied 'n verskeidenheid puik restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois S
Besigheidsreis
5.0
Top-notch accommodation in a good place. The place was excellent in all aspects.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jade Cary-lea H
Gesin met tieners
5.0
Stunning apartments! Kayleeway Apartments is a great place to stay in CT. Very central, walk to restaurants and shops and so close to t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Despina P
4.8
Awesome. Everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Madele J
Saam met vriende
4.2
Goeie sekuriteit en lekker om binne te kan parkeer. Nommer 7 is fantasties as jy gekry het wat jy vir geboek het! Het spesifiek vir no 7 gevra aangesi...
Sien meer
Mrt 2024
Ncebakazi N
Saam met vriende
5.0
Very beautiful place to be staying in. It has has everything an apartment should have. We arrived on the 22/09/2023 and checked out on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 26A Queens Road, Kayleeway Apartment 7, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kayleeway Apartment 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26A Queens Road, Kayleeway Apartment 7, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad49bad758cf9fed3495b4eafa639f61dada389e1d34a386e0e7813017a867899ca121515de8923f2ddc8d7bc98cf8c1c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 7 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang