Kaysers Treasure
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R3 375 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Kaysers Treasure is 'n gerieflike vakansiehuis met slaapplek vir 9 gaste in Kayser's Beach.
Die grondverdiepingeenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbel-uitvoubed en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n ketel toegerus. Gaste kan by die etenstafel eet. Die sitarea het 'n TV met 'n dekodeerder. Dit lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Kaysers Treasure is oorkant die rolbalklub geleë en die strand is net 2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Kaysers Treasure het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang