Successfully reported
+41

Kaysers Treasure

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 375 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Kaysers Treasure is in Kayser's Beach geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir tot 9 mense.

Die grondvloer-eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n uitvou-dubbelbed, terwyl dit 'n en suite-badkamer met 'n stort insluit. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n ketel. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met 'n dekodeerder. Die sitkamer maak oop op 'n patio met 'n braai-area en kyk uit oor die natuurlike omgewing. Parkeerplek is beskikbaar, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Kaysers Treasure is oorkant die rolbalklub geleë, en die strand is net 2 km weg, wat dit 'n ideale vakansiehuis vir die hele gesin maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kaysers Treasure het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 375
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 375
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Dabchick Street, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALMUgcFb8r86x4csaYTPJbdz8gCta35eha6y9quEYHh1fNwXZFb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag, vir 9 mense 2 5 1 5 134 Dabchick Street Kayser's Beach 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.207954315042 27.604993088471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang