Successfully reported

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Henri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gesels, gee baie inligting oor die dorp Keetmanshoop asook die hele. Die beste met 'n wonderlikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-Mare D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal beslis aanbeveel. Was baie lekker. Gasvry en gemaklike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het! Baie lekker gebly en baie veilig gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
1 nag
5.0
Aug 2025

Dries, die eienaar, was gereeld by die lodge, en ons het baie lekker gesels. Alles was perfek, die eienaar het persoonlik alles hanteer. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielman F
1 nag
5.0
Aug 2025

Goed geleë, gerieflik, gemaklik en skoon. Heerlik oornag. Het alles wat nodig was - selfs 'n braaiplek vir die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap en gebly. Lekker gebly. Goeie oornagplek. Lekker loopafstand van die winkels, banke en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Good value and good location. We had a very caring host who was always available to answer our questions. Thank you for your guidance and assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loutjie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties, waarde vir geld, veilige parkering, braaigeriewe, volledige kombuis. Dries is 'n baie goeie gasheer en ons het baie lekker gebly in sy gastehuis en baie mooi, skoon en gerieflike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle R
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lekker vir net n oornagplek. Die eenheid was toegerus met alle noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Groot en gerieflik. Die gesinseenheid was baie groot, netjies en meer as wat ek verwag het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Sam Nujoma Avenue, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c87792fcd9d308140291525aa7115a3c6dfd5898eb89ccc1db44daaa79af82493bb7d7da1ba50c1df89ba4fbf2b79221b9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 29 Sam Nujoma Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.579194647509 18.136758956128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang