Successfully reported
+40

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Sam Nujoma Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in Keetmanshoop, binne 3 km vanaf die Old Mutual Mall Keetmanshoop en 458 m vanaf Kaiserliches Postam.

Verblyf word in 2 verskillende kamerkategorieë verskaf. Alle kamers het en suite-badkamers met storte. Elke kamer is toegerus met WiFi, lugversorging en 'n TV. Die kamers het ook kombuisies met mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe, induksiestowe en yskaste.

Elke kamer het sy eie braaigeriewe met genoeg spasie om buite te sit en die vars lug te geniet. Privaat parkering word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Henri K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gesels, gee baie inligting oor die dorp Keetmanshoop asook die hele. Die beste met 'n wonderlikste gasheer.
Okt 2025
Hanna-Mare D
Saam met vriende
5.0
Sal beslis aanbeveel. Was baie lekker. Gasvry en gemaklike gasheer.
Sep 2025
Rini J
Saam met vriende
5.0
Skoon en netjies met alles wat jy nodig het! Baie lekker gebly en baie veilig gebly!
Aug 2025
Thys V
5.0
Dries, die eienaar, was gereeld by die lodge, en ons het baie lekker gesels. Alles was perfek, die eienaar het persoonlik alles hanteer. Heerlik gebly...
Sien meer
Aug 2025
Tielman F
5.0
Goed geleë, gerieflik, gemaklik en skoon. Heerlik oornag. Het alles wat nodig was - selfs 'n braaiplek vir die eenheid.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 29 Sam Nujoma Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Keetmanshoop Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Sam Nujoma Avenue, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c87792fcd9d308140291525aa7115a3c6dfd5898eb89ccc1db44daaa79af82493bb7d7da1ba50c1df89ba4fbf2b79221b9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 29 Sam Nujoma Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.579194647509 18.136758956128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang