Keeurbooms Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Units 4 A Keurbaai, Keurboomstrand Road, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Keurbooms Beach House is 'n pragtige dog eenvoudige strandhuis wat in 'n afgesonderde kompleks tussen die duine langs Keurboomsstrand geleë is. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Boonop is daar 'n dubbel- en 'n enkelslaapbank. Die 3 gastebadkamers is elk toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolf.
Die huis het ook 'n aangewese werkstasie en gratis Wi-Fi sowel as rugsteunkrag. Gaste kan 'n verfrissende swem in die privaat swembad geniet of tyd by die strand deurbring. Doendinge in die omgewing sluit fietsry en voetslaan in, en daar is ook 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Clifford Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Units 4 A Keurbaai, Keurboomstrand Road, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Keeurbooms Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Units 4 A Keurbaai, Keurboomstrand Road, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang