Successfully reported
+15

Kei-Lee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Neptune Drive, Unit 9 Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kei-Lee is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die Kei-Sands Resort-woonstelgebou in Kei Mouth in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na verblyf aan die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 3 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die derde slaapkamer is 'n oopplan-kamer in die sitkamer en beskik oor 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n braai, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom bied gaste ook maklike toegang tot die strand. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

LE-ANNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Neptune Drive, Unit 9 Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kei-Lee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Neptune Drive, Unit 9 Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb170773af6aeddf3fe770d3e9761c3ff1e7ce71f5fc94aee35caffbc195f8920e27994809cf87e27cfc3732f73c330a57fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 7 Neptune Drive Unit 9 Kei Sands Resort 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684071245546 28.380570884061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang