Kei Sands Unit 11
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands 11 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kei Mouth wat slaapplek bied vir 4 gaste.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie bevat 'n eenplaat-induksiestoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Linne, sowel as 'n TV met geselekteerde kanale, word voorsien.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang