Kei Sands Unit 4
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands eenheid 4 is 'n lieflike selfsorg-grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in Kei Mouth, Oos-Kaap, en bied slaapplek vir tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Bykomende enkelbed word in die gemeenskaplike area voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel in. 'n Draagbare braai word ook voorsien. Kei Sands 4 voorsien gaste van linne, badhanddoeke en DStv met geselekteerde kanale.
Die kompleks bied ingeboude braaiers vir gaste op die ruim grasperk naby die swembad. Die woonstel is toegerus met 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang