Kei Sands Unit 12
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune Drive, Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands Eenheid 12 is 'n knus, selfsorg-woonstel op die boonste verdieping, geleë in 'n veilige kompleks in Kei Mouth, met slaapplek vir tot 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste bring hul eie handdoeke. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Linne, sowel as 'n TV met geselekteerde kanale, word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, wat 'n ideale plek bied om te ontspan, af te skakel en kwaliteit tyd saam te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Neptune Drive, Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands Unit 12 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune Drive, Kei Sands Resort, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang