Successfully reported

Kei Sands Unit 26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sindiswa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful! All I can say is that I will definitely come back, my kids really enjoyed everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Full HD TV. As jy van real life Full HD TV hou, is dit die plek. 'n 175 grade uitkyk op die see. Elke dag walvisse gesien en oggende opgestaan en koffie gedrink en die dolfyne gesien verbykom. 'n Ongelooflik mooi strand waarop jy lekker kan gaan stap. Lekker restaurante naby. Eienaar is vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rusplek. Dit was regtig 'n plek om aan te beveel vir ander om by vakansie te gaan hou. Die uitsig was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Lieflike verblyf by die see. Gerieflike, netjiese akkommodasie met besondere uitsig en belewenis van die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robynn E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Relaxed, enjoyable, stylish, comfortable! Our stay was wonderful! Everything that we needed and we were assisted well. We will definitely be back again at this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juaghen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Die uitsig oor die see was onbeskryflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

View to die for. Uitstekende verblyf, alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kuben P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Totally enjoyed our stay. It was an awesome unit with stunning views, and the unit was fully equipped with all necessary equipment that's needed for a lovely holiday. An enjoyable atmosphere throughout our stay. I will certainly book this unit again and will highly recommend it as a perfect holiday unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Verby lekker! Kei Sands Unit 26 het my hart gesteel, ons het dit baie geniet daar en die kinders kon veilig speel en swem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132f9abd6866d5597cd9a2b6095b035dea5af2e6c8a7b4fdc006e0bc348c5977015e9812cfd93012b796848b381a99bb1314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 7 Neptune Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -32.684031384564 28.380377290877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang