Kei Sands Unit 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands Eenheid 2 is 'n lieflike grondvloerwoonstel in Kei Mouth, wat gaste gemaklike selfsorgverblyf met direkte toegang tot die strand bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf met pragtige see-uitsigte soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer, wat gemaklik 2 volwassenes en 2 kinders in 'n stapelbed kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stapelbed gemeubileer is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stoof, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke in. Hierdie area maak oop na 'n oordekte patio met 'n braai en buitesitplek.
Parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan toegang geniet tot 'n gedeelde swembad en buitesitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang