Successfully reported
+13

Kei View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Partridge Place, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kei View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Groot-Keirivier.

Die rivier het 'n veerboot wat voertuie, perde en mense vanaf die Groot-Keiriver na die Transkei vervoer. Gaste kan op die dek ontspan en kyk hoe die veerboot verby vaar, asook die diepsee bote wat vanaf die rivier die see invaar om te gaan visvang.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n aangrensende buitekamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring vir DStv-toegang. Die huis het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.

Die voortuin is groot en nie omhein nie. Daar is 'n motorhuis vir parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Partridge Place, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kei View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Partridge Place, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fbe364d0b330a743bd41e50bdb6266b59412ef8ca44d0561ee366cd5ef747d8aa404f581fc13fa9ed9e70409e9defa77732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 8 Partridge Place Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.675891868586 28.374338093246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang