Keimoes Oornagkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Malanshoek Road, Keimoes-Eiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keimoes Oornagkamer is 'n gemaklike selfsorg-eenheid net buite die bekoorlike dorpie Keimoes. Ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, bied hierdie knus toevlugsoord 'n rustige plek om te ontspan, of dit nou vir 'n kort oornag of 'n langer verblyf is.
Die oopplan-eenheid is smaakvol gemeubileer vir ontspanning en beskik oor 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
'n Klein kombuisie is beskikbaar vir ligte selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel in, ideaal vir die voorbereiding van eenvoudige maaltye en verversings.
Gaste wat 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai wil geniet, kan dit vooraf aanvra. 'n Braai-area en hout kan deur die eienaar teen 'n bykomende koste gereël word, onderhewig aan vooraf bevestiging.
Keimoes Oornagkamer is gerieflik geleë ongeveer 40 km vanaf Upington, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir reisigers wat die Noord-Kaap verken of deur die streek reis.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 554 Malanshoek Road, Keimoes-Eiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Malanshoek Road, Keimoes-Eiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang