Keiskama B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Keiskama Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger.
Keiskama B&B is na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se gewilde swemstrande, restaurante, winkelsentrums en vermaakareas asook die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.
Die Boardwalk Mall (winkels, gesondheidswinkels, skoonheidssalonne, flieks, restaurante, OTMe) en die Casino is minder as 1 km van die eenheid af.
Keiskama het uitstekende geriewe insluitend 'n braai-area en swembad waar gaste kan ontspan en kuier.
Jy het 'n keuse van 4 stylvolle, individueel versierde slaapkamers met baie geriewe.
Elke kamer het 'n tuin-uitsig en privaat ingang. Al die standaard-kenmerke is daar asook gehalte linne, TV met M-Net en sekere DStv-kanale asook 'n tee- en koffieskinkbord. Veilige parkeerplek sorg vir ons gaste se gemoedsrus.
Ons sien daarna uit om jou te verwelkom by Keiskama B&B.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 12 Keiskama Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Keiskama B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Keiskama Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang