Successfully reported

Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 10 Des 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 17 Des 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Enige handdoeke of beddegoed wat beskadig word, sal deur die gaste vervang moet word.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid. Die skoonmaakdiens sluit nie skoon beddegoed in nie, maar wel skoon handdoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310 Baden Powell Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbbb71ac2cda57dcbf23127325423edf1fc370cb1b7ac341556b1e8712a6d5091bb8fff7ca8374070ebc1f29409746547bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R310 Baden Powell Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.990534442014 18.767350804369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang