Kellys Beachfront Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kellys Beachfront Apartments is aan die seefront van Port Alfred langs die Sonskynkus geleë. Die eiendom is ideaal geleë oorkant die gewilde Kelly's Beach.
Die verblyf beskik oor 7 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Elke slaapkamer van die verskillende woonstelle het ten minste 1 slaapkamer toegerus met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisarea. Die kombuise is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe in die woonstelle sluit 'n TV, 'n kluis vir waardevolle items en toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die see in. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek op die perseel in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Royal Port Alfred Gholfbaan, Kelly's Beach, Great Fish River Wetland Natuurreservaat en Fish River Buiteklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Kellys Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang