Kellys Beachfront Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kellys Beachfront Apartments is teen die see in Port Alfred aan die Sonskynkus geleë. Die eenhede is ideaal geleë, oorkant die gewilde Kelly's Beach.
Verblyf word in 7 selfsorg-woonstelle gebied wat elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Elke slaapkamer van die verskeie eenhede het ten minste 'n ekstra lang koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Geriewe in elke woonstel sluit 'n TV, ’n kluis vir waardevolle items en toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig in. Daar is ook 'n braai-area, gratis WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit die Royal Port Alfred Gholfbaan, Kelly's Beach, Groot-Visrivier Natuurreservaat en die Fish River Buiteklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Kellys Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang