6 Kenwood
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
6 Kenwood is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie kompleks is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautreinstasie.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die boonste verdieping. Die leefarea en kombuis is op die onderste verdieping. Elkeen van die slaapkamers het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Nasionale Natuurhistoriese Museum, botaniese tuine, Loftus Park, historiese gebiede en Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang