Successfully reported

Kenwyn

Kothuiskamer 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV. Hierdie kothuis kan saam met Kothuiskamer 3 bespreek word om 'n gesinskamer te maak. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gedeelde stoep vir gaste om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogoolf, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Kothuiskamers 2 en 3 kan saam bespreek word om 'n gesinskamer te vorm.
Die Kothuiskamer 1 en die Denimkamer kan saam as 'n gesinskamer bespreek word.
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuiskamer 3
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kothuis kan saam met Kothuiskamer 2 bespreek word om 'n gesinskamer te maak. Daar is ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n gedeelde stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Kothuiskamers 2 en 3 kan saam bespreek word om 'n gesinskamer te vorm.
Die Kothuiskamer 1 en die Denimkamer kan saam as 'n gesinskamer bespreek word.
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuiskamer 1
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n gedeelde stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Kothuiskamers 2 en 3 kan saam bespreek word om 'n gesinskamer te vorm.
Die Kothuiskamer 1 en die Denimkamer kan saam as 'n gesinskamer bespreek word.
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Denim-kamer
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die aparte kothuis het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n gedeelde stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Kothuiskamers 2 en 3 kan saam bespreek word om 'n gesinskamer te vorm.
Die Kothuiskamer 1 en die Denimkamer kan saam as 'n gesinskamer bespreek word.
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Main Street, Cathcart, Amahlathi, 5310, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31528d533db4a13e67680bf38ef8ffcb385f66e7e8753240b69c3c5b3a4eec619ad7db4ca35872a6fd0953f30a7b9814a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 50 Main Street Cathcart 5310 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.298313743352 27.141775490877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang