Kenwyn Garden Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Vanaf R1 099 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kenwyn Garden Cottage is in Kenwyn, Kaapstad, naby hoofroetes en ander geriewe geleë.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en kasruimte. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea bied 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slaapbank, 'n TV, Netflix, Showmax en WiFi. Die kombuis lei na 'n privaat binnehof wat gemeubileer is met 'n tafel en 2 stoele, perfek vir ontbyt.
Ons bied skoonheidsdienste op die perseel met 'n koffiewinkel vir u gerief.
Sentraal geleë, kan u besienswaardighede en aktiwiteite soos Tafelberg-kabelkar, valskermsweef vanaf Seinheuwel, die V&A Waterfront besoek, 'n bootrit na Robbeneiland neem, die pragtige strande verken, die plaaslike kookkuns geniet en die Kaapse kultuur ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang