Keret Accommodation
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Mahogany Crescent, Tygerberg Hills, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Keret Accommodation is in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë, sentraal geleë na al Kaapstad se groot toeriste-aantreklikhede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch benewens Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstelle is volledig toegerus om jou selfsorgvakansie 'n sorgvrye en onvergeetlike een te maak. Elke woonstel bied pragtige oopplan-leefruimtes en 'n gereserveerde parkeerplek op die perseel in 'n goed beligte area. Keret bied drieslaapkamer-, tweeslaapkamer- en eenslaapkamerwoonstelle met twee luukse badkamers in die drieslaapkamer- en tweeslaapkamereenhede. Die eenhede beskik ook oor ten volle toegeruste kombuise, TV, DStv, WiFi, privaat patio's en draagbare braaigeriewe is maar enkele van die geriewe in elke woonstel.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe, bergfietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ella & Nir Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 29 Mahogany Crescent, Tygerberg Hills, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Keret Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Mahogany Crescent, Tygerberg Hills, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang