Successfully reported
+8

Kersbos Kaia

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Meeurots Close, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kersbos Kaia is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Dwarskersbos, sowat 200 m van die strand af. Dié kothuis het 'n uitsig oor plaasgrond en 'n groen gordel en is 'n ideale keuse vir 'n ontspanne kusvakansie.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige motorhuisparkeerplek en is gerieflik naby restaurante. Nabygeleë dorpe soos Elandsbaai, Vredenburg, Paternoster en Langebaan is almal binne 70 km se ry, terwyl 'n verskeidenheid wynkelders binne 'n radius van 100 km gevind kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tony T
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely visit again. The most enjoyable part of our trip. The accommodation was first class. Very restful atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die gasvryheid was uitstekend gewees. Heerlik stil plek teen 'n bekostigbare tarief.
Jul 2025
Judy-ann W
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very much needed peaceful and cozy stay. My stay was very nice, beautifully cozy place and very peaceful. The place was extrem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Eleanor D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker rustig en ontspanne. Ons het heerlik gekuier. Was so rustig en veilig.
Apr 2025
Noeline S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 10 Meeurots Close, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kersbos Kaia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Meeurots Close, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA074ff1d7a03b5f0c6e29e45e9c235acee0cb037b7b6517095fc749fbb6b42b032406bf459faf323a1f27b49ac8066360aa91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Meeurots Close Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680873803141 18.247300916008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang