Successfully reported
+18

Kestell Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bliugnaut Street, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Vanaf R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervriendelik.

Nie al die slaapkamers is en suite nie. Vier van die kamers is gedeeltelike en suite-kamers. Dit is ingerig met 'n wasbak en stort in die kamer en deel die gebruik van 2 badkamers en toilette in die gang. Die ander slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad. Gaste kan kies tussen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens.

Die hotel het 1 gesinskamer met 'n hoof en suite-slaapkamer en 'n skakelkamer met 2 enkelbeddens vir kinders. Al die kamers bied slaapplek vir tot 2 gaste per kamer. Twee van die kamers is toreteldiervriendelik. Twee van die slaapkamers wat op die veranda uitkyk is rookvriendelik. Rook in al die ander kamers is streng verbode. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Volledige ontbyt word in die oggende bedien, en die maaltyd van die dag in die aand. Die hotel het 'n klein à la carte-spyskaart met biefstuk, burgers, pasteie, pasta-disse, ligte maaltye en vegetariese disse op. Etenstye kan aangepas word om jou skedule te pas. Die spyskaarte kan ook aangepas word, of verruil word vir 'n buitebraai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Kestell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 25 Bliugnaut Street, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Gaste dink Kestell Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bliugnaut Street, Kestell, 9860, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9304c91ad11ee2f79c19468bf9f4687ac713636aa31694e0fa88df037028272528f96598f1b5d3f0acc00e4dc8d97334bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 25 Bliugnaut Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -28.315403720148 28.703659772873
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang