Kestrel View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kestrel View is 'n asemrowende woonstel op die onderste verdieping wat direk op die strand in Bekbaai, Paternoster, geleë is.
Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en konveksie-oondkombinasie, 'n broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en tafel met stoele toegerus is. Daar is 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis Wi-Fi is beskikbaar en die eenheid het 'n rugsteunkragstelsel wat die Wi-Fi, TV, ligte en yskas aanhou.
Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1906
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Kestrel View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang