Successfully reported
+28

Keurbooms River Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjesfontein Estate, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 198 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Keurbooms River Cottage is op die eienaar se perseel in die veilige Matjesfontein Landgoed, minder as 10 km buite Plettenbergbaai. Die eenheid is in 'n privaat natuurreservaat aan die oewer van die Keurboomsrivier.

Keurbooms River Cottage is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ervaar nie beurtkrag nie.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank vir 2 en 'n platskerm-TV.

Die woonstel is 'n kort motorrit vanaf Keurboom se strand waar besoekers walvisse, dolfyne en skulpies sal sien. Plettenbergbaai bied toegang tot winkels, restaurante en ander vermaak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ontspanning. Baie lekker cozy huis.
Jul 2025
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was netjies en goed toegerus. Anjo het ons welkom laat voel. Ons het heerlik gekuier.
Apr 2025
Rigardt V
Gesin met klein kinders
5.0
This is a very well appointed cottage and exceptional value for money. We were well received and very pleased with the cottage. It is v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Liezel P
Gesin met klein kinders
5.0
Had a relaxing stay. We had a wonderful stay at Keurbooms River Cottage and wish we had stayed longer. My son really enjoyed fishing al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Louna V
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir Peter en Anjo vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Baie skoon en netjies. Was baie lekker en ontspanne. Alles wat jy nodig het, w...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anjo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Matjesfontein Estate, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurbooms River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 198
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 198
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 198
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjesfontein Estate, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXvSWgFuVGDh3zcmkRyFQs8QfcVnPLpj1RORBW09wm4sBuYlzAC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 198 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Matjesfontein Estate Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.006452978682 23.40507028001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang