Keurbooms Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P3094 Road, Unit E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keurbooms Studio Apartment is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid op die veilige perseel van The Dunes Resort in Keurbooms, Plettenbergbaai.
Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sit- en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks, asook eksklusiewe toegang tot 'n privaat Blouvlagstrand.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- P3094 Road, Unit E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Keurbooms Studio Apartment het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P3094 Road, Unit E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang