Successfully reported

Kgalagadi Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Michelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie dankie Magda! Na 'n rowwe grondpad wat ons gewonder het of ons gaan maak, het Magda uit haar pad gegaan om vir ons die lekkerste kos by die Van Zylsrus Hotel te reel nadat die kombuis eintlik toe was! Die gastehuis en diens was fantasties en sal vir seker weer daar langs gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Exceptional, friendly and very helpfull. An Exceptional Experience – A Stay to Remember From the moment we arrived at Kgalagadi Guesthouse, we were warmly welcomed with genuine friendliness. As we stepped inside, we immediately felt at home. The atmosphere was inviting and comforting, setting the tone for a wonderful stay. The rooms were spotless, beautifully maintained, and in truly exceptional condition — a clear reflection of the care and pride the hosts take in their guesthouse. Every detail made us feel relaxed and well taken care of. We will definitely book here again. This experience is exactly what the website represents — comfort, warmth, and quality hospitality. It was truly a stay to remember. Exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kgalagadi Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige review. Dit maak ons harte bly om te weet ons gaste bly en kuier lekker by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Kgalagadi Guesthouse.

Jozua V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sout van die aarde mense. Daar is net iets besonders aan die plek. Die sand, die sonopkoms. Oom Johan het ons gehelp met ons pad vorentoe en ons het 70 km gesny. Dis mense mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Na 'n lang reis, was dit 'n welkom oase. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige ou woonhuis. Ons het lekker gekuier. Daar is 'n mooi, skoon swembad vir lekker afkoel. Gaan beslis weer, en ook by die hotel lekker skaap stertjies eet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois (fuzzy) O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Die Kalahari op sy beste. Ideale eenheid vir die hele gesin, met die nodige geriewe. Die aanbevelings wat gemaak is, is ter harte geneem en terugvoer is dat dit in plek gebring sal word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette H
1 nag Saam met vriende
2.8
Sep 2025

Teleurstelling. Jammer om te sê, maar ons was baie ongelukkig. Die huis het 'n baie stink reuk gehad en daar was iemand anders se vuil skottelgoed in die wasbak. Daar was ook nie genoeg krag op die kragmeter nie en daar moes vinnig 'n plan gemaak word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Malan Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb301ddb315c998260256f6dda45d6b99c56dab7f3502ccb42031e6db349f8b1deb2ee925c3f1fc865322a9b4e28f250fe5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 49 Malan Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.880728436091 22.051621010678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang