Successfully reported
+47

Kgalagadi Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Malan Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kgalagadi Guesthouse is in die klein dorpie Van Zylsrus in die hartjie van die Kalahari geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Dit is 'n ideale opsie vir familie, vriende en natuurentoesiaste wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf bestaan uit 1 luukse kothuis, 6 kampeerplekke, kampeerders moet eie tente en kamptoerusting saambring (tente en kamptoerusting word nie voorsien nie), en 4 gastekamers in die hoofgastehuis. Elke kamer en die kothuis het 'n privaat badkamer en sluit geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en satellietkanale en 'n patio in. Elke kampplek het water- en elektrisiteitspunte, met toegang tot 'n gemeenskaplike ablusiefasiliteit en 'n buite-opwasarea.

Gaste kan 'n gedeelde boma en braai-area geniet. Kgalagadi Guesthouse beskik ook oor 'n volledig toegeruste gedeelde kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en al die nodige eetgerei vir maaltydvoorbereiding.

Die gastehuis bied 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n ruim stoep wat oor 'n rooi Kalahari-duin uitkyk, 'n houtdek met 'n swembad, en rugsteunwater en 'n kragopwekker vir kragonderbrekings. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle D
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie dankie Magda! Na 'n rowwe grondpad wat ons gewonder het of ons gaan maak, het Magda uit haar pad gegaan om vir ons die lekkerste kos ...
Sien meer
Jul 2025
Willie S
Saam met vriende
5.0
Exceptional, friendly and very helpfull. An Exceptional Experience – A Stay to Remember From the moment we arrived at Kgalagadi Guesth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jozua V
Saam met lewensmaat
5.0
Sout van die aarde mense. Daar is net iets besonders aan die plek. Die sand, die sonopkoms. Oom Johan het ons gehelp met ons pad vorentoe en ons het 7...
Sien meer
Jun 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Na 'n lang reis, was dit 'n welkom oase. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige ou woonhuis. Ons het lekker gekuier. Daar is 'n mooi, skoon swembad vir l...
Sien meer
Apr 2025
Francois (fuzzy) O
Gesin met klein kinders
4.6
Die Kalahari op sy beste. Ideale eenheid vir die hele gesin, met die nodige geriewe. Die aanbevelings wat gemaak is, is ter harte geneem en terugvoer ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 49 Malan Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kgalagadi Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Malan Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb301ddb315c998260256f6dda45d6b99c56dab7f3502ccb42031e6db349f8b1deb2ee925c3f1fc865322a9b4e28f250fe5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 49 Malan Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.880728436091 22.051621010678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang