Kgatholoha Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
- Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kgatholoha Guest House is 'n skoon en gerieflike gastehuis, perfek vir vakansiegangers en sakereisigers, en is in Alabama, Klerksdorp in Noordwes geleë. Dit word geskei deur N12 en is 1 km vanaf die Tower Mall en naby baie ander besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers wat elk 1 tot 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers is elkeen toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe en het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die gemeenskaplike eetkamer geniet. Hierdie eiendom is beveilig met 'n alarmstelsel en elektriese draad en gaste word veilige parkeerplek op die perseel bekostig. Al die hekke is sluitbaar en die afstandbeheerders word tydens hul verblyf deur die gaste beheer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang