Successfully reported
+73

Khanyeni

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Khanyeni bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaars se perseel in Himeville, KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf weg van die stad se gewoel.

Gaste het 'n keuse tussen 3 eenhede na gelang van hul behoeftes. Die eerste eenheid is 'n selfsorgwoonstel wat tot 4 gaste kan akkommodeer en die ander 2 eenhede kan elk tot 2 volwassenes en 'n kind in 'n bababedjie akkommodeer. Albei die eenhede beskik oor gemaklike beddens, en suite-badkamers, privaat ingange en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe asook veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 6,7 km van Underberg af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nina H
Saam met vriende
5.0
Amazing hosts and a great location. Beanie went above and beyond to help us as we were not able to travel on as planned. Thank you agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Joseph V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gewees, dankie. Baie lekker gewees, dankie. Perfekte verblyf as jy Sani Pass wil besoek.
Des 2024
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Matt en Dale are amazing hosts en laat mens van die begin af baie tuis voel. Dit was baie lekker.
Sep 2024
Alida C
Saam met vriende
5.0
Awesome! Heerlike geornag. Baie vriendelikste en gasvry! Alles is pragtig!
Sep 2024
Bennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Landelike atmosfeer en pragtige uitsig en netjiese akkommodasie. Baie rustige en kalm atmosfeer met pragtige uitsig oor die berge - ontvangs baie vrie...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khanyeni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda6c9aeaba306c834384e7d85bb4290c70bf6b3058da3e16a68ec8d26056a1f5fb887b62797a2ce763ba6b3ddbf33dfc72d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Sani Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.738894656238 29.513760209262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang