Khayalami Hotel - Standerton
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Paarl Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khayalami Hotel Standerton is geleë in 'n luukse voorstad van Standerton in Mpumalanga. Standerton is 'n groot kommersiële en landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier.
Die hotel bied moderne kamers, ontwerp om 'n mengsel van elegansie en gemak te bied. Elke kamer is gemeubileer met kontemporêre geriewe, insluitend 'n slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n yskassie met gratis tee- en koffiemaakgeriewe, en hoëspoed-WiFi. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Khayalami Hotel Standerton is 162 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en 135 km vanaf Newcastle geleë. Gaste kan toegang geniet tot gratis Wi-Fi, buitebraai-areas, 'n pendeldiens, veilige parkering op die perseel, wasgoeddienste, 'n digitale kluis en 'n aangewese werkarea.
Die omliggende gebied bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend watersport, seiljagvaart en visvang vir karp, baars, moddervis en geelvis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Prema Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 45 Paarl Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Gaste dink Khayalami Hotel - Standerton het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Paarl Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang