Successfully reported

Khayalami Hotel Secunda

Deluxe King Room
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, is elegant ingerig en spog met moderne geriewe soos 'n groot slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n yskassie, gratis tee- en koffiemaakgeriewe en hoëspoed-WiFi om jou altyd in verbinding te hou. Die ontwerpersbadkamers bied gaste 'n luukse en elegante ervaring. Enkelbeddens is op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Moonstone, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ac43bde3beb367e03d1e38fe01cf4138bfc5f5b0e388f3e112ad008f25d66f0df2e4e07aeea6a14156cf3410932a9c9a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Moonstone Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.5239169 29.194999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang