Successfully reported
+13

Khayalami Hotel Secunda

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Moonstone, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Khayalami Hotel Secunda is 'n moderne hotel in Secunda, Mpumalanga, 'n belangrike ekonomiese sentrum van die provinsie. Die dorp Secunda is rondom die steenkoolvelde gestig en kry sy naam van die tweede olie-uit-steenkool-raffinadery na Sasolburg.

Die hotel bied goed ingerigte kamers, ontwerp vir gemak en gerief. Elke kamer is gemeubileer met 'n groot slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n yskassie, gratis tee- en koffiemaakgeriewe en hoëspoed-WiFi. Die en suite-badkamers is stylvol ingerig vir 'n gemaklike verblyf.

Bykomende geriewe sluit in 'n konferensielokaal wat tot 50 afgevaardigdes kan akkommodeer, 'n eetsaal, 'n aangewese werkarea, pendeldiens, wasgoeddiens en veilige parkering op die perseel. Khayalami Hotel Secunda is ongeveer 125 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en ongeveer 100 km vanaf Emalahleni, voorheen bekend as Witbank, geleë.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Secunda Mall, Bethal Dam, paintball-aktiwiteite in Secunda, Symphony's Café, Rootz Boutique Spa en die Nomoya Masilela Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Prema Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 1 Moonstone, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Khayalami Hotel Secunda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Moonstone, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ac43bde3beb367e03d1e38fe01cf4138bfc5f5b0e388f3e112ad008f25d66f0df2e4e07aeea6a14156cf3410932a9c9a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Moonstone Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.5239169 29.194999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang