Successfully reported

Khenjadji @ Fish Eagle Bay

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Mpho M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

The place is lovely, great dam view. The rooms were spacious, and the staff was friendly. It's perfect! The view was lovely, the staff was friendly, and it's a perfect place for a group of friends and family or a large group for a weekend getaway. I would strongly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Lekker, maar paar goed wat ons af gesit het met geriewe, veral vir so groot huis. Gemiddeld tot ontevrede. Geen beligting buite by die trappe af na die braai area onder by die swembad. Braaigeriewe, geen roosters vir braai, sleg bakstene. Ons moes ekstra geld betaal vir cleaners om skottelgoed te kom was. Die skottelgoedwasser werk nie. Kombuis is minimaal uitgerus met tange ens. vir groot groepe. Ons het die huis vol gehad met 16 mense en ons het met kombuis geriewe gesukkel. Die vrou het laat na 6 die aand van aankoms eers laat weet die geysers is af, so toe moes ons spring en DB borde soek vir al die geysers. En moes almal wag dat water warm word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mmatsatsi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 13 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 13 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e906671657dbbdbc642ca866aed3d910d137d51f9c5c6b96559974f7a58727d1dac56c9d552db74b3587ab4950dc46dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 000 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 R101 Fish Eagle Bay Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.847895949316 28.243051201652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang