Successfully reported
+14

Khoi Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Khoi Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas wat sowat 50 km buite Clanwilliam geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek, want hierdie ligging bied ongelooflike uitsigte gedurende die blomseisoen.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n ontbytkroeg waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Dié kothuis het 'n patio met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Annette L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Alles wat jy nodig het. Alles netjies, kombuiswasbak net te klein om in te was.
Apr 2025
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Very peaceful and cozy. Hostess extremely friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Anneke K
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklike gasvryheid en saligheid. Ons was vriendelik verwelkom en het die verblyf en rustigheid baie geniet. Die watergat was beslis vir ons 'n ho...
Sien meer
Des 2024
Nesta M
Saam met vriende
4.2
Gerieflik en veilig. Was heerlik, rustig. Gerieflik en veilig. Baie mooi plek en omgewing.
Aug 2025
Olaf B
Saam met lewensmaat
4.2
Great as an overnight stay. Scenic area, lovely drive through Botterkloof Pass. Pleasant and comfortable. Everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miecke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khoi Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9417e434e99883f04a9f02943c374dff2c2b1af9dab19e3eab4bb5a925edc6d6a03560166c16b24bef0966bc4dd8fa599c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Eureka Farm 50 km from Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.985304186369 18.989267120402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang