Khoi Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khoi Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas sowat 50 km buite Clanwilliam. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek, want dit spog met 'n ongelooflike uitsig gedurende die veldblomseisoen.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die kothuis het 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai waar gaste lekker kan agteroorsit.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Miecke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Khoi Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eureka Farm, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang