Successfully reported

Khotso Lodge and Horse trails

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Liezel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasies! Pragtige plek met mooiste natuurskoon. Die perdry was vir seker 'n hoogtepunt, almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Homely and always fun. Unbelievable stay full of action yet always comfortable due to the hospitality of staff. Within 10 minutes of arriving I was curled up on the sofa with one of the dogs there, a beer in my hand, having a lovely welcoming chat from the manager. Everything felt informal and inclusive which helped massively to give a homely feel for my stay. The staff there don't hesitate to help with anything, so with their help I was easily able to go mountain biking on my second day there. On my third day there I did the 5-hour horse trail they offer which was undoubtedly the highlight of all my travels in South Africa. They do a great range of rides fitting to all abilities. I definitely want to come back and do the 3-day tour they offer around the whole of the mountains. To anyone wanting a stay somewhere that includes amazing animals, very accommodating staff, and endless scenery, this is the place for you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kalm rustige herstel. Verskriklike goeie kampeerterrein en geriewe. Baie lekker om in die gemeenskaplike leefarea te kuier en warm by die kaggel te sit. Omring met pragtige uitsigte en plekke naby om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hernéne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Beste kampplek in suidelike Drakensberge. Heerlik gekamp by Khotso Lodge. Die kamparea is groot en netjies. Badkamers is mooi uitgelê en skoon, met baie warm water. Daar is soveel om te doen by Khotso, die trails, perdry en tubing was 'n absolute hoogtepunt! Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Rustig en prentjiemooi wegbreek. Ek en my familie het baie lekker gebly in die rondawel. Die uitsig was asemrowend en die atmosfeer was rustig. 'n Lekker wegbreek van die besige stadslewe. Ek sal ook aanraai dat gaste die tubing gaan doen, want dis 'n fantastiese ervaring! Volgende keer sal ons graag die perdry doen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie skoon en netjies, eienaar, bestuur en werknemer is uiters professioneel. Fantasties en nogmaals fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome accommodation in an awesome setting. Really enjoyed our stay. Super friendly staff and magnificent scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fish N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderfully central but felt like we were tucked deep in the mountains. The host really was so accommodating and helpful. We went over the weekend of 20th Sept 2024 and there was a lot of snow that cut out the electricity, which was okay as we had a gas stove and fireplace. They allowed us to shower at the main building as we didn't have hot water. We have stayed at many places in the area and found this to be the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. I was a bit sceptical when we arrived. We were met by the incredible host, who allayed any concerns that we had. Our stay was thoroughly enjoyable. We met other visitors from abroad who became friends. I would recommend the site to other people. We would definitely be back. Thank you for the warm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskoon, rustig, vriendelik. Ons het vir 2 nagte gaan kamp opslaan by Khotso. Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet. Khotso self asook die omliggende omgewing is verskriklik mooi en bied die siel 'n baie rustige ervaring. Die kampterrein is netjies, skoon en elke staanplek het 'n kragpunt beskikbaar. Die ablusiegeriewe is netjies en skoon met gasgeysers wat heerlike warm storte bied in die koue weer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas wat die nodige items koud kan hou. Daar is ook 'n opwas wat gebruik kan word. Bring maar jou eie eetgerei, potte en panne. Khotso bied 'n eerlikheidssnoepie waar mens van 'n paar alkoholiese drankies, koeldranke, tjippies en tjokkies kan kies en dan jou rekening eers aan die einde van jou kuier kan betaal. Hulle bied ook groot sakke hout teen R80 om 'n lekker atmosvuurtjie mee te maak. Let egter dat hierdie hout nie die beste is vir kole om op te braai nie (verloor vinnig sy hitte) maar is wonderlike hout vir gesellige vlamme. Maak ook gerus 'n draai by Khotso se koffiewinkel (Balam River Deck) wat so paar honderd meter weg is van die plaas. Die koffiewinkel maak verskriklike lekker koffie en sit op die oewer van die Mzimkhulu-rivier wat sorg vir 'n beeldskone uitsig. Algeheel was ons tyd by Khotso se kampterrein net 'n groot plesier en aangename ervaring en die personeel se vriendelikheid en vinnige geselsies laat mens baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Team Khotso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0782765c79582bef28f7cd8c358a2e23e440c3bee4c1743540e243bc700a91110773d3328631d80a6082c220533605ae03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.745796206095 29.42631494841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang