Successfully reported

Kianga Lodge & Venue

Lodge
Single Room Double Bed Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
15 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verblyf word gebied in 15 chalets met koepelplafonne. Elke chalet kan gemaklik tot 4 volwassenes/kinders en 1 baba in 'n bedjie akkommodeer. Die enkel-ronde kamer-chalets kan 2 dubbelbeddens langs mekaar inpas, of vier enkelbeddens, en 'n bababed. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof. Elke chalet het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

2 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Gemeenskaplike kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word.

Kinders onder 12 moet asseblief deur 'n volwassene vergesel word op die staproetes en by die swembad.

Geen getoeer, geen musiek word vanuit voertuie gespeel nie.

Geen parkering op die gras by die swembad nie.

Geen eie alkohol op die perseel nie. Kurkgeld kan met die bestuur gereël word.

Navraag doen asseblief oor ons saal- en geleentheidsvermaakdienste vir partytjies, troues of ander geleenthede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakplaats 354-Jr, Portion 37, Centurion, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6868f6a073a4cabd380742d8e9520bf193feadda299df85c0e4fac8da678a4444b35ce7bad6411aa5b98dd477a0184972837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) Vlakplaats 354-Jr Portion 37 0183 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.833427806139 28.026242944041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang