Successfully reported

Kiburi Lodge @ Kruger

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rudolf M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2024

Kiburi is waarde vir geld, bitter koue swembad. Kamers is baie groot en ruim, die Aircons werk maar sukkel om by te hou op baie warm dae as die temp +35° is. Die lodge is redelik naby aan die hoofpad en mens hoor bietjie geraas van 'n pub (vrydag aand kuier) wat so 100m op is in die pad. Alhoewel dit die een dag 39° was, was die water in die onderdak swembad bitterlik koud en mens kon dit nie gebruik nie. Die kombuis was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die eienaars was die heel tyd op die perseel gewees om te help met enigiets wat ons nodig kon kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2225 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0343df3b752b27129ec1514081f63883963c023c996c80a1d211ef7b341f76662c93c450e241d106d06251a4731ad890802a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2225 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3469835 31.7787574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang