Successfully reported
+17

Kiewietnes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 7th Turn, Jacobsbay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kiewietnes is 'n luukse, selfsorg-Weskushuis wat in 'n stil deel van Jacobsbaai geleë is, met asemrowende see-uitsigte en ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en wasbak. Die oorblywende 2 slaapkamers het ook koninggrootte-beddens en deel 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel, asook 'n platskerm-slim-TV. Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf.

Boonop het die huis 'n Kolkol-bubbelbad buite, perfek om in te ontspan en na die sonsondergang oor die see te kyk. Die ligging van hierdie eiendom is naby gewilde strande en restaurante, en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ESMARIE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 5 7th Turn, Jacobsbay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiewietnes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 7th Turn, Jacobsbay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdbba4380077c0e1df8bb7100516db350f25d2b66acc899d4281a6b7ff578650c2170e369a5a9ec80edb103a11e21b76c9ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 7th Turn Jacobsbay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.971659873896 17.887594846458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang