Successfully reported
+33

Kifaru Bush Camp

Lodge
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Reese 339 28 km north of Outjo, Outjo, Kunene
  • Vanaf R3 670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kifaru Bush Camp is 'n lieflike rustieke skuur-styl Boskamp wat reg in die hartjie van die Namibiese bosveld geleë is en gaste ruim en gerieflike oornagverblyf bied. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in verskeie kamers wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens, óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Elke kamer het plafonwaaiers en maak oop op 'n patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot die eiendom se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n kombuis, 'n ruim skuur, 'n kontantkroeg met voorraad en 'n eetarea insluit waar gaste hul komplimentêre ontbyt en aandete kan geniet.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Reese 339 28 km north of Outjo, Outjo, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Reese 339 28 km north of Outjo, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d952a45240c642f571e7664a6563065b53f7c35c89b92515d04083f7057328d6975384bc193ba982cde24856fef86aea2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 670 per nag, vir 2 mense Farm Reese 339 28 km north of Outjo Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.092538 16.156356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang