Successfully reported

Kihara Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Santie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons sal vir seker weer daar oorbly. Het baie lekker gebly. Die fasiliteit is baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Veilig. Waarde vir geld. Vriendelike diens. Colleen is 'n fantastiese gasvrou. Sy het ons uit 'n groot panarie gehelp. Sy stap vir seker die ekstra myl vir haar gaste. Plek was skoon en netjies. Bietjie koud, kan doen met bedmatjies vir die koue vloere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Hemels. Veilig, netjies, vriendelik, waarde vir geld, definitief 'n moed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Beslis waarde vir geld. Fantastiese plek. Ja, dit was 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etresia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Good. Enjoyed the stay and will stay again when visiting Bethlehem Hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Jun 2025

Lekker. Lekker gebly, sal graag warm duvets wil hê op die beddens in so 'n koue dorp.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Emile D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustige en skoon verblyf. Rustige en skoon. Netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Mooi netjies, lekker en rustig! Baie lekker gebly! Mooi en netjiese plekkie. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Meer as wat 'n mens nodig het vir 'n oornag plek. Dit sal nou my permanente tweede blyplek word elke maand. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Gemaklik, skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Barry De Kok Avenue, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5M2I4MWM0LWU3N2ItNDI3NS1hZGU3LWMzN2JiOTk3Y2ZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 22 Barry De Kok Avenue Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230195 28.3284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang