Successfully reported

Kiki's Khaya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adam O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker rustig, sommer alles. Uistekende verblyf, netjiese kamer, perseel, swembad op die regte plek geleë, fantastiese staproetes en ag, sommer baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Ja, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine T T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very very nice. It was a lovely weekend. The house is very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail Rochelle H
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Fantasties. Moet sê Kikikhaya is een van die beste plekke waar ek al gekamp het. Alles is so netjies in en om die huis. Wow, die natuur is 'n bonus, die swembad is so lekker groot en die kinders geniet dit op die grasperke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Kiki's Khaya
Thank you Abigail for the positive feedback. We hope to see you again soon. Regards, Sandra and Tony

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thohier G
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Felt like home in nature. Stunning place. Perfect for the kids and any family. We just loved everything about it! Will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenza H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was 'n onvergeetlike kuier in 'n prentjie mooi huis. Pragtige huis in 'n pragtige Estate. Weg van die geraas van die dorp in die kalmte van Kiki. Vir 'n groot groep was ons nooit onder mekaar se voete nie, want die huis is so ruim, gerieflik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Was baie lekker en baie veilig. Dit was 'n fantastiese naweek by Kiki's Khaya. Ons as familie het die stilte en rustigheid baie geniet. Sal weer terugkeer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Die huis is goed toegerus. Die kamers is ruim, elk met en-suite. Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie behulpsaam en het vinnig gereageer toe ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian T
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Awesome place to stay. Baie lekker rustige plek gewees. Swembad was mooi in stand gehou en die inwoners van die plek het ons goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale Road, Botterkloof Resort, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1a88b94d8182e78f2db33705d390c8c992995d51e86bbf46271a52744a4bc1e20bcfe23f2f9ba76270b9113dc6dd512518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 32 5 1 5 Riversdale Road Botterkloof Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319672 21.39039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang