Kimberley Rose Guesthouse
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pickering Avenue, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kimberley Rose bied 'n reeks van agt luukse en suite-kamers wat elk hul eie aparte ingang het. Al die kamers is toegerus met spesiale aanraking en sorg om gaste tuis te laat voel.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede met gemaklike koningingrootte-beddens; 1 dubbelkamer met 2 enkelbeddens, 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die eenhede beskik oor 'n werkstasie, ingeboude kaste, elektriese kombers, 'n platskerm-TV met DStv, yskassie en 'n ketel.
Ons het veilige privaat parkeerplek, 24 uur gewapende reaksie toesig, CCTV kamera stelsel en 'n veilig omheinde swembad. Gaste het toegang tot die eetkamer en braaigeriewe indien versoek. Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 36 Pickering Avenue, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Kimberley Rose Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pickering Avenue, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang