Kimburu Game Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kimburu Game Farm, Rooiberg, Thabazimbi, 0050, Limpopo
- Vanaf R5 520 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kimburu Game Farm bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Thabazimbi, Limpopo - ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 10 langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite kan gaste ekstra sitplek rondom die boma-area geniet - ideaal vir aande onder die sterre. Gedurende warm somersdae bied 'n verfrissende swembad 'n welkome ontsnapping van die hitte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lindy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Kimburu Game Farm, Rooiberg, Thabazimbi, 0050, Limpopo
- Gaste dink Kimburu Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kimburu Game Farm, Rooiberg, Thabazimbi, 0050, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang