Kindred Spirit Guest Suites
Beskrywing
Hierdie eenheid bied 2 slaapareas en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die aangrensende sitkamer 'n lessenaar, 'n slaapbank geskik vir 'n kind onder die ouderdom van 16, en 'n slim-TV met toegang tot stromingsdienste insluit. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, halogeenoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite-areas sluit 'n dek met sitplek vir 2 in, ideaal om skemerkelkies te geniet terwyl jy die sonsondergang kyk. Die volledig omheinde tuinarea is toegerus met 'n groot piekniektafel, sonsambreel en Weber-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daaglikse skoonmaak is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 3
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Ashley Foakes Close, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang