Successfully reported

Kingfisher Cottage @ Beyond the Moon

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jö V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lieflike huisie, mooiste natuur en salige wegbreek. Dit is 'n pragtige ligging met die mooiste voëlsang en tipiese Wildernis-woud. Die huisie was ruim, goed toegerus, verwelkomend en leef baie lekker met al die deure wat aan albei kante kan oopmaak. Die enigste ding wat ons vermis het in die kombuis, was 'n skêr en 'n mes met tandjies, en sout en peper sou 'n goeie toevoeging gewees het. Alhoewel ons ons digitale detox baie geniet het, sou dit goed gewees het om te weet dat daar min/geen sein is binne die huisie self nie. Anders as dit, was die huisie pragtig skoon en lieflik. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat hulself in Wildernis bevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend en rustig. Baie lekker gebly. Die stilte was verruklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felecia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal langer wou gebly het, as ons kon! Ons het Kingfisher Cottage baie geniet! Dit was baie rustig en stil daar en ons kon vir lang tye net sit en die natuur inneem. Hier, sal mens baie oud kan word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Surroundings are amazing and tranquil. The surroundings were amazing and tranquil. All the basic kitchen utensils were provided. Clean and the bedding looks new and well chosen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 103

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes Road, Beyond the Moon Guest Farm, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24083642d26222e9ca95cb4261e12355a21e313de0f23ef60823f6aab429097cc13e8b7c45ac4d49a0c0f978b7b3701f82ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Seven Passes Road Beyond the Moon Guest Farm 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936150208207 22.665932178497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang