Successfully reported

Kingfisher Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lelani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Baie lekker gebly! Alles was skoon en baie rustig. Mooiste uitsig oor die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie dankie, Lelani! Bly julle het dit geniet!

Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Het baie lekker gebly, en lekker in die rivier geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Relaxing. Dit was baie rustig. My klein seun kon op sy eie gaan swem en trampoline spring. Die putputbaan kort bietjie aandag. Lekker in die rivier geswem. Huisie is baie netjies en goed ingerig. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacquese P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Lekker gesellig langs die water. Ons het baie lekker gekuier langs die water. Ons het ongelukkig geen WiFi gehad nie, maar ons het darem ons WiFi Dongles by ons gehad. Maar anders het ons almal onsself baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Very nice view. It was very nice. Just the evenings are cold. Need more blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Baie lekker wegbreek. Lekker huisie op 'n kampgrond, baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie bly julle het dit geniet!

Alvin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Tog te lekker. Baie lekker gekuier. Die atmosfeer en area was asemrowend en die blyplek was tops. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie bly julle het dit geniet! Sien uit om julle weer daar te verwelkom! Groete

Koos S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Rustig, veilig en goeie diens. Hou maar jou deure en vensters toe vir die ape wat jou kos kom vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie goed toegerus. Pragtige ligging, netjies en baie gawe gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Amy Searle Street, Pine Creek Holiday Resort, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe883cc3e778b473f5afc22af46444f855856df468c640407bc18a9da07562cceb4f801135e50ad2b507d6fc44c74543cd8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0405204 22.2195193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang