Successfully reported
+59

Kingfisher Creek Safari Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingfisher Creek Safari Cottages is geleë binne die Guernsey Privaat Natuurreservaat en bied gemaklike akkommodasie vir die reisiger wat die stres van die besige stadslewe wil ontsnap. Oorvloedige voëllewe in die volwasse tuin, tesame met die sagte geluid van die vloeiende waterfontein. Uitstekende ligging naby die 'Orpenhek' van die Krugerwildtuin, die Panoramaroete, wat die Blyderivierkloof insluit, en die bedrywige toeristedorp Hoedspruit.

Daar is 2 kothuise. Albei het 2 slaapkamers met hul eie privaat badkamer. Die kothuis bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en is oopplan na die sitkamer. Albei kothuise het 'n oordekte sitarea en 'n privaat vuurput en braai wat uitkyk oor die bos waar jy 'n verskeidenheid vlaktewild kan sien wat vrylik op die reservaat rondloop.
Soos die son oor die reservaat sak, geniet 'n gin & tonic en luister na die geluide van die bos. Soms kan die leeus op die aangrensende Thornybush gehoor word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annie C
Gesin met tieners
5.0
Sleepover before returning to Johannesburg. It's perfect! Warm and friendly host. Beautiful and fully equipped unit. Delicious meals. D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en rustige omgewing. Baie lekker gebly. Netjies en mooi, die kinders en ons het dit baie geniet. Annie was baie vriendelik en hulle het self...
Sien meer
Jul 2025
Chantel S
Gesin met tieners
5.0
Tien uit tien vir Kingfisher Creek Safari Cottage. Ons vakansieverblyf by Kingfisher Creek Safari Cottage was so lekker en Anne was so vriendelike per...
Sien meer
Jul 2025
Neels K
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf in rustige, veilige omgewing. Tweede keer by Kingfisher Cottages. Die nuwe eenheid is van topkwaliteit en heerlik gekuier. Soos altyd uit...
Sien meer
Jun 2025
Danie B
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful safari cottage, amazing game, and exceptional hosts. Our stay was incredible, the cottage is beautiful and well equipped with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ann Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Kingfisher Creek Safari Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d85463e8f6ca5209f98643ac6718c3cb1c5fbfd418f6e9e9f4fc573924162f805967d0e0ef67842ed606ddfd932cdb45ab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 140 Guernsey Road Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.528043025734 31.107204228753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang